Spring na die inhoud
Terug na ander eenhede
Eenheid 4 — ingang

Eenheid 4

Slaap 41 dubbel + 2 enkels2 aparte slaapkamersStort

Die eenheid

  • Privaat ingang
  • Eie badkamer
  • Volledig toegeruste kombuis
  • Lugversorging
  • DStv
  • Wi-Fi

Privaat deur na die agtertuin, handig vir troeteldiere

In die kombuis

  • Oond
  • Lugbraaier
  • Mikrogolfoond
  • Yskas
  • Ketel

Koffie, tee, suiker en melk word verskaf.